Laai Tariewe hier af – kliek hier

ALOHA LODGE TARIEWE 2025/2027

 

 

Nr 2

Nr 2

Nr 1

Nr 1

Nr 1

Nr 1

Minimum

 

 

 

1-6 Gaste

1-6 Gaste

1-6 Gaste

1-6 Gaste

7-8 Gaste

7-8 Gaste

Nagte

 

 

 

Week

Naweek

Week

Naweek

Week

Naweek

 

2026

 

 

 

 

 

 

 

 

 

1 Januarie 2026

10 Jan 2026

Week

R3,500

R3,500

R3,700

R3,700

R3,900

R3,900

 

11 Januarie 2026

15 Jan 2026

Vakansie

R1,700

R1,950

R1,850

R2,000

R2,000

R2,250

 

16 Januarie 2026

18 Mrt 2026

Buite Seisoen

R1,650

R1,800

R1,800

R2,050

R1,950

R2,200

 

19 Maart 2026

22 Mrt 2026

*Publ Vakansie

R2,000

R2,000

R2,200

R2,200

R2,200

R2,450

3 Nagte

23 Maart 2026

26 Mrt 2026

Buite Seisoen

R1,650

R1,800

R1,800

R2,050

R2,200

R2,450

 

27 Maart 2026

7 April 2026

*Skool Vak/Paas

R2,500

R2,500

R2,700

R2,700

R2,850

R2,850

Paas 4 Nagte

8 April 2026

22 April 2026

Buite Seisoen

R1,650

R1,800

R1,800

R1,950

R2,100

R2,250

 

23 April 2026

27 April 2026

*Publ Vakansie

R2,000

R2,000

R2,250

R2,250

R2,500

R2,500

3 Nagte

28 April 2026

11 Jun 2026

Buite Seisoen

R1,650

R1,800

R1,800

R1,950

R2,100

R2,250

 

12 Junie 2026

16 Jun 2026

* Publ Vakansie

R2,000

R2,000

R2,250

R2,250

R2,500

R2,500

4 Nagte

17 Junie 2026

25 Jun 2026

Winter

R1,450

R1,600

R1,600

R1,750

R1,900

R2,050

 

26 Junie 2026

20 Jul 2026

*Skool Vakansie

R1,600

R1,600

R1,800

R1,800

R1,900

R2,050

 

21 Julie 2026

6 Aug 2026

Winter

R1,450

R1,600

R1,650

R1,800

R1,900

R2,050

 

7 Augustus 2026

10 Aug 2026

*Publ Vakansie

R2,000

R2,000

R2,250

R2,250

R2,500

R2,500

3 Nagte

11 Augustus 2026

22 Sept 2026

Buite Seisoen

R1,450

R1,550

R1,600

R1,750

R1,950

R2,100

 

23 September 2026

5 Okt  2026

*Skool / Braai-dag

R2,000

R2,000

R2,200

R2,200

R2,450

R2,450

4 Nagte

6 Oktober 2026

30 Nov 2026

Buite Seisoen

R1,650

R1,800

R1,800

R1,950

R2,100

R2,200

 

1 Desember 2026

10 Des 2026

Seisoen

R1,800

R2,000

R1,950

R2,150

R2,150

R2,400

 

11 Desember 2026

31 Des 2026

Skool Vakansie

R3,750

R3,750

R3,750

R3,750

R4,000

R4,000

 

1 Januarie 2027

8 Jan 2026

Skool Vakansie

R3,750

R3,750

R3,750

R3,750

R4,000

R4,000

 

9 Januarie 2026

15 Jan 2027

Skool Vakansie

R3,750

R3,750

R3,750

R3,750

R4,000

R4,000

 

Aloha Lodge is geleë op die oewer van die Goukou-rivier in Stilbaai.

Ons bied netjiese, ten volle toegeruste eenhede met ’n patio wat beskik oor ’n binnebraai en “stack & fold”-deure wat oopmaak na die pragtige rivierbank.

’n Privaat jetty is beskikbaar – ideaal vir booteienaars, aangesien bote gedurende die verblyf in die rivier kan bly.

Hengelaars en bejaardes kan gerieflik sit en hengel, naby genoeg aan die gesin wat saam vakansie hou.

Dit is ook ideaal vir gaste met klein kindertjies wat veilig kan visvang of in die vlak water speel.

Daar is ’n gerieflike staproete van ongeveer 2,5 km na Lappiesbaai-strand, ’n gewilde Blouvlagstrand

Stuur ’n Bespreekingsnavraag

Scroll to Top